KARAKTERS
Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die stelling
in KOLOM A te pas. Skryf net die
vraagnommer (2.1–2.4) en die letter (A–E) neer, bv. 2.3
A
KOLOM A
|
KOLOM B
|
||
2.1
|
Geniet die aandag van
die motoriste
|
A
|
Miemie
|
2.2
|
Hy is 'n man van min woorde.
|
B
|
Lien
|
2.3
|
Voel minderwaardig
teenoor haar klasmaats
|
C
|
Christien
|
2.4
|
Wyn en musiek bring haar
na aan die hemel
|
D
|
Hein
|
E
|
Tibby
|
ANTWOORD
|
|
2.1
|
|
2.2
|
|
2.3
|
|
2.4
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking