Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (11)


Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die stelling in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (11.1–11.4) en die letter (A–E) neer, bv. 11.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
11.1
Praat gejaagd en lê klem op elke tweede woord.
A
Dirkie

11.2
Intellektuele koekies in die klas meen hy is so dom soos 'n kluit
B
Roos

11.3
Bruin gebrand deur die son

C
Hein

11.4
Maer mannetjie met 'n wilde bos hare

D
Donovan



E
Malie Dry


ANTWOORD
11.1

11.2

11.3

11.4


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking