KARAKTERS
Kies elke keer 'n karakter uit KOLOM B om by die stelling
in KOLOM A te pas. Skryf net die
vraagnommer (1.1–1.4) en die letter (A–E) neer, bv. 1.3
A
KOLOM A
|
KOLOM B
|
||
1.1
|
Aangepas in die nuwe skool
|
A
|
Dirkie
|
1.2
|
Loop soos 'n kaptein in die salon rond en gee bevele
|
B
|
Braam
|
1.3
|
Skuif senuweeagtig haar bril op haar oë
|
C
|
Juffrou Breytenbach
|
1.4
|
Konsentreer hard op die werk wat hy doen
|
D
|
Wouter
|
E
|
Donovan
|
ANTWOORD
|
|
1.1
|
|
1.2
|
|
1.3
|
|
1.4
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking