Maandag 04 Junie 2018

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt: Karakters (10)


Kies elke keer 'n inligting uit KOLOM B om by die karakter in KOLOM A te pas. Skryf net die vraagnommer (10.1–10.4) en die letter (A–E) neer, bv. 10.3 A

KARAKTERS


KOLOM A

KOLOM B
10.1
Malie Dry

A
Haar geel, alleen ma

10.2
Hein

B
Haar hare is lemoen-oranje

10.3
Lien

C
Onvriendelike, krom vroutjie

10.4
Roos

D
Nie lank nie, maar baie fris



E
Dra 'n denim en los hemp


ANTWOORD
10.1

10.2

10.3

10.4



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking