VRAAG 3
3.1 |
kom die toulopery waarskynlik tot 'n einde? (Touloper) |
3.2 |
kom die roofvoëls Sondagaande sit? (Sondagaande) |
3.3 |
maak die tienerseun skynbaar 'n gek van homself? (Daarom) |
3.4 |
het die spreker se ouma grootgeword? (Die wêreld het so klein geword) |
3.5 |
is Susan van Breda om stiptelik seweuur? (Strelitzia) |
3.6 |
is die skoolmeisie as sy smiddags by die huis kom? (Taylor Swift) |
3.7 |
bring die skoolseun waarskynlik baie tyd deur? (Aandeelhouer) |
3.8 |
pak die spreker spoelklippies uit? (?) |
3.9 |
het Neil Armstrong geloop? (Klein geloof) |
3.10 |
plaas die spreker haar brief voordat sy dit met 'n pyl afskiet? (Sterrekyker) |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking