VRAAG 1
1.1 |
lig 'n hond sy been teen 'n paal? |
1.2 |
vergelyk die spreker haar lewe met haar ma en ouma s'n? |
1.3 |
vergelyk die spreker haar kinderjare met haar lewe as volwassene? |
1.4 |
waarsku die spreker tieners teen selfbejammering? |
1.5 |
identifiseer 'n tienermeisie met 'n popsangeres? |
1.6 |
wou die spreker se ma haar nooit gehad het nie? |
1.7 |
word die spreker deur 'n swerm roofvoëls bedreig? |
1.8 |
beskou die spreker sy lewe as 'n delikate balanseertoertjie? |
1.9 |
het 'n tienerseun 'n baie goeie selfbeeld? |
1.10 |
het 'n tienerseun 'n baie swak selfbeeld? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking