Vrydag 29 Desember 2023
IEB GEDIGTE - TOETS JOU KENNIS
VRAAG 1
|
1.1 |
lig 'n hond sy been teen 'n paal? |
|
1.2 |
vergelyk die spreker haar lewe met haar ma en ouma s'n? |
|
1.3 |
vergelyk die spreker haar kinderjare met haar lewe as volwassene? |
|
1.4 |
waarsku die spreker tieners teen selfbejammering? |
|
1.5 |
identifiseer 'n tienermeisie met 'n popsangeres? |
|
1.6 |
wou die spreker se ma haar nooit gehad het nie? |
|
1.7 |
word die spreker deur 'n swerm roofvoëls bedreig? |
|
1.8 |
beskou die spreker sy lewe as 'n delikate balanseertoertjie? |
|
1.9 |
het 'n tienerseun 'n baie goeie selfbeeld? |
|
1.10 |
het 'n tienerseun 'n baie swak selfbeeld? |
IEB GEDIGTE - TOETS JOU KENNIS
VRAAG 2
|
2.1 |
word na die man in die maan toe geskiet? (Sterrekyker) |
|
2.2 |
baklei terwyl die spreker op 'n tou loop? (Touloper) |
|
2.3 |
het die ma se niggies vir ontspanning gedoen? (Die wêreld het so klein geword) |
|
2.4 |
het die spreker se ouma met haar maats gedeel? (Die wêreld het so klein geword) |
|
2.5 |
het van die tuinkabouter geword? (Klein geloof) |
|
2.6 |
jaag die meisies se bloeddruk op? (Aandeelhouer) |
|
2.7 |
is paddaprinse werklik? (Klein geloof) |
|
2.8 |
sing die meisie die hele tyd? (Taylor Swift) |
|
2.9 |
is 'n "dermatoloog se droom"? (Daarom) |
|
2.10 |
is baie simmetries uitgelê? (Strelitzia) |
IEB GEDIGTE – TOETS JOU KENNIS
VRAAG 3
|
3.1 |
kom die toulopery waarskynlik tot 'n einde? (Touloper) |
|
3.2 |
kom die roofvoëls Sondagaande sit? (Sondagaande) |
|
3.3 |
maak die tienerseun skynbaar 'n gek van homself? (Daarom) |
|
3.4 |
het die spreker se ouma grootgeword? (Die wêreld het so klein geword) |
|
3.5 |
is Susan van Breda om stiptelik seweuur? (Strelitzia) |
|
3.6 |
is die skoolmeisie as sy smiddags by die huis kom? (Taylor Swift) |
|
3.7 |
bring die skoolseun waarskynlik baie tyd deur? (Aandeelhouer) |
|
3.8 |
pak die spreker spoelklippies uit? (?) |
|
3.9 |
het Neil Armstrong geloop? (Klein geloof) |
|
3.10 |
plaas die spreker haar brief voordat sy dit met 'n pyl afskiet? (Sterrekyker) |



