HOOFSTUK 19
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 19
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
19.1 |
Greg dink dat elkeen in hul gesin dinge op hul eie manier opgemors het. |
|
|
A |
John het homself met 'n geskeurde kombers opgehang. |
|
B |
Greg se pa het by omkopery, moord en terrorisme betrokke geraak. |
|
C |
Greg het sy pa se rol in Project Nursery Rhyme ontbloot. |
|
D |
Greg se ma het 'n verhouding met 'n ander man aangeknoop. |
19.2 |
Xander Gericke in Stellenbosch |
|
|
A |
Hy dra 'n hoodie wanneer Greg hom tussen ander mense herken. |
|
B |
Op skool het hy blonde hare en 'n bokbaard gehad. |
|
C |
Hy hardloop weg wanneer hy sien dat Greg hom herken. |
|
D |
Hy is nog net so fiks en vinnig soos toe hy op skool was. |
19.3 |
'n Jaagtog deur strate en tuine |
|
|
A |
Xander hardloop by die Botaniese Tuin se ingang in. |
|
B |
Mense kyk verbaas op as Greg-hulle by hulle verbyhardloop. |
|
C |
Albei spring gemaklik oor die Botaniese Tuin se heining. |
|
D |
Greg verloor Xander as hulle by die Universiteitsmuseum kom. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking