Saterdag 27 Augustus 2022

Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 20

HOOFSTUK 20

Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 20

 

Watter een van die volgende feite is ONWAAR?

20.1

Greg en Plank by Gino's

 

A

Plank dink Xander se kop werk anders as ander mense s'n.

 

B

Plank het gedink dat Xander Gericke nou oorsee woon.

 

C

Plank is ernstig oor Lisa en dink dat sy sy troumeisie is.

 

D

Plank dink Greg is hardkoppig en sal nie na sy raad luister nie.

20.2

'n Laatnag-selfoonboodskap

 

A

Greg skryf die volgende dag 'n fisiologie-vraestel.

 

B

Hy kan tot laat studeer, want hy het 'n middagslapie gehad.

 

C

Gedurende die nag ontvang hy 'n selfoonboodskap.

 

D

Greg is opgewonde, maar ook bang oor die boodskap.

20.3

By die inligtingsentrum in Markstraat

 

A

Greg word aangesê om 07:30 by die inligtingsentrum te wees.

 

B

Hy dink dis Xander wat hom by die inligtingsentrum wil ontmoet.

 

C

'n Stem praat uit een van die aanhoudingselle met Greg.

 

D

Greg word gewaarsku dat daar iets met sy ma kan gebeur.

 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking