Saterdag 27 Augustus 2022
Donker web Meerkeusige Vrae
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 20
HOOFSTUK 20
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 20
20.1 |
Greg en Plank by Gino's |
|
|
A |
Plank dink Xander se kop werk anders as ander mense s'n. |
|
B |
Plank het gedink dat Xander Gericke nou oorsee woon. |
|
C |
Plank is ernstig oor Lisa en dink dat sy sy troumeisie is. |
|
D |
Plank dink Greg is hardkoppig en sal nie na sy raad luister nie. |
20.2 |
'n Laatnag-selfoonboodskap |
|
|
A |
Greg skryf die volgende dag 'n fisiologie-vraestel. |
|
B |
Hy kan tot laat studeer, want hy het 'n middagslapie gehad. |
|
C |
Gedurende die nag ontvang hy 'n selfoonboodskap. |
|
D |
Greg is opgewonde, maar ook bang oor die boodskap. |
20.3 |
By die inligtingsentrum in Markstraat |
|
|
A |
Greg word aangesê om 07:30 by die inligtingsentrum te wees. |
|
B |
Hy dink dis Xander wat hom by die inligtingsentrum wil ontmoet. |
|
C |
'n Stem praat uit een van die aanhoudingselle met Greg. |
|
D |
Greg word gewaarsku dat daar iets met sy ma kan gebeur. |
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 19
HOOFSTUK 19
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 19
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
19.1 |
Greg dink dat elkeen in hul gesin dinge op hul eie manier opgemors het. |
|
|
A |
John het homself met 'n geskeurde kombers opgehang. |
|
B |
Greg se pa het by omkopery, moord en terrorisme betrokke geraak. |
|
C |
Greg het sy pa se rol in Project Nursery Rhyme ontbloot. |
|
D |
Greg se ma het 'n verhouding met 'n ander man aangeknoop. |
19.2 |
Xander Gericke in Stellenbosch |
|
|
A |
Hy dra 'n hoodie wanneer Greg hom tussen ander mense herken. |
|
B |
Op skool het hy blonde hare en 'n bokbaard gehad. |
|
C |
Hy hardloop weg wanneer hy sien dat Greg hom herken. |
|
D |
Hy is nog net so fiks en vinnig soos toe hy op skool was. |
19.3 |
'n Jaagtog deur strate en tuine |
|
|
A |
Xander hardloop by die Botaniese Tuin se ingang in. |
|
B |
Mense kyk verbaas op as Greg-hulle by hulle verbyhardloop. |
|
C |
Albei spring gemaklik oor die Botaniese Tuin se heining. |
|
D |
Greg verloor Xander as hulle by die Universiteitsmuseum kom. |