Woensdag 29 Julie 2020
Dinsdag 21 Julie 2020
ASEM-gebaseerde taaloefeninge
SINSTRUKTURE
A. Ontkennende vorm (Negatief)
A. Ontkennende vorm (Negatief)
Skryf die sinne of beantwoord
die vrae hieronder in die ontkennende
vorm soos aangedui:
1.
|
Paul en
Barries besoek nie die dokter as hulle in Humansdorp kom nie.
|
Nóg ...
|
|
2.
|
Die veearts
behoort X-strale van Jona te neem.
|
Die veearts
hoef ...
|
|
3.
|
Het jy al
ooit inwendige beserings gehad?
|
Nee, ...
|
|
4.
|
Is daar nog
iets wat Barries kan verkoop om geld te kry?
|
Nee, ...
|
|
5.
|
Jona moet
twee weke lank by die veearts bly.
|
Jona hoef ...
|
|
6.
|
Het Barries
dagga by die Nigeriese straathandelaar gekoop?
|
Nee, ...
|
|
7.
|
Paul het niks
gesê van die man wat hy doodgeslaan het nie. Barries se ma het ook niks gesê
nie.
|
Nóg ...
|
|
8.
|
Het Paul al
verskoning gevra vir sy optrede in die verlede?
|
Nee, ...
|
|
9.
|
Wil oom
Charles nog oor Paul se kriminele rekord praat?
|
Nee, ...
|
|
10.
|
Het Paul al
die skildery voltooi waarmee hy besig was?
|
Nee, ...
|
|
ASEM-gebaseerde taaloefeninge
B. Gemengde oefeninge
Lees die sinne hieronder en
skryf dit dan oor soos aangedui:
1.
|
Barries smeek Paul om Jona veearts toe te
neem. Hy bied aan om self daarvoor te betaal.
|
Barries smeek
Paul: "... Ek ..."
|
|
2.
|
Paul se
bakkie is baie luukser as Stef se Beach Buggy. Hulle ry in die bakkie.
|
Paul se
bakkie waarin ..., ...
|
|
3.
|
Goue
labradors is goeie gesinshonde. Hulle is ook goeie gidshonde.
|
Goue
labradors is sowel ...
|
|
4.
|
Jona word
deur Gretha Hakinin met inwendige beserings gediagnoseer.
|
Gretha
Hakinin ...
|
|
5.
|
Barries
betaal 'n tweeduisend rand deposito vir 'n moontlike operasie.
|
'n Twee
duisend rand deposito ...
|
|
6.
|
Barries gaan
na die Nigeriër wat dagga verkoop. Hy koop net 'n halsband vir Jona.
|
Barries gaan
na die Nigeriër wat dagga verkoop, tog ...
|
|
7.
|
Nico
Schreuder stuur gereeld selfoonboodskappe aan Barries.
|
Barries kry
...
|
|
8.
|
Paul het net
een sielsgenoot gehad en dit was Barries se ma.
|
Volgens ...
en dit was Barries se ma.
|
|
9.
|
Fillie
Booysen vra verskoning dat hy
Barries se klere geneem het.
|
Fillie
Booysen sê: " Barries, ..."
|
|
10.
|
Paul vang nie
vis nie, want hy maak nie graag dood nie.
|
Aangesien
..., ...
|
|
[Bron: https://www.vecteezy.com/vector-art/153870-offroad-vehicle]
Teken in op:
Plasings (Atom)