B. Gemengde oefeninge
Lees die sinne hieronder en
skryf dit dan oor soos aangedui:
1.
|
Barries smeek Paul om Jona veearts toe te
neem. Hy bied aan om self daarvoor te betaal.
|
Barries smeek
Paul: "... Ek ..."
|
|
2.
|
Paul se
bakkie is baie luukser as Stef se Beach Buggy. Hulle ry in die bakkie.
|
Paul se
bakkie waarin ..., ...
|
|
3.
|
Goue
labradors is goeie gesinshonde. Hulle is ook goeie gidshonde.
|
Goue
labradors is sowel ...
|
|
4.
|
Jona word
deur Gretha Hakinin met inwendige beserings gediagnoseer.
|
Gretha
Hakinin ...
|
|
5.
|
Barries
betaal 'n tweeduisend rand deposito vir 'n moontlike operasie.
|
'n Twee
duisend rand deposito ...
|
|
6.
|
Barries gaan
na die Nigeriër wat dagga verkoop. Hy koop net 'n halsband vir Jona.
|
Barries gaan
na die Nigeriër wat dagga verkoop, tog ...
|
|
7.
|
Nico
Schreuder stuur gereeld selfoonboodskappe aan Barries.
|
Barries kry
...
|
|
8.
|
Paul het net
een sielsgenoot gehad en dit was Barries se ma.
|
Volgens ...
en dit was Barries se ma.
|
|
9.
|
Fillie
Booysen vra verskoning dat hy
Barries se klere geneem het.
|
Fillie
Booysen sê: " Barries, ..."
|
|
10.
|
Paul vang nie
vis nie, want hy maak nie graag dood nie.
|
Aangesien
..., ...
|
|
[Bron: https://www.vecteezy.com/vector-art/153870-offroad-vehicle]
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking