HOOFSTUK 11
SINSTRUKTURE
A. Lydende en Bedrywende Vorm
A. Lydende en Bedrywende Vorm
Skryf die sinne hieronder in
die lydende of bedrywende vorm oor
soos aangedui:
1.
|
Die
battery word gelaai en Barries wag ongeduldig sodat hy die selfoon kan
gebruik.
|
Barries
..., en hy wag ongeduldig om ...
|
|
2.
|
Barries
mag nie dagga rook nie en dit frustreer hom.
|
Dagga
... en daarom ...
|
|
3.
|
Barries
beseer sy hand as hy met sy vuis in die klippe slaan.
|
Sy
een hand ... as hy met sy vuis in die klippe slaan.
|
|
4.
|
Olga
ontsmet Barries se hand wanneer hy weer in die huis kom.
|
Barries
se hand ...
|
|
5.
|
Barries
kan 'n tjankgeluid hoor as hy by die rotse kom.
|
'n
Tjankgeluid ... as hy by die rotse kom.
|
|
6.
|
Die
rotskake het die hond vasgehou en hy kon nie loskom nie.
|
Die
hond ..., gevolglik ...
|
|
7.
|
Barries
bevry die hond en red sy lewe.
|
Die
hond ... en sy lewe ...
|
|
8.
|
Die
see trek Barries genadeloos in as hy begin spartel.
|
Barries
... as hy begin spartel.
|
|
9.
|
Barries
word van die rotse af dopgehou terwyl hy besig is om te verdrink.
|
Iemand
... terwyl hy besig is om te verdrink.
|
|
10.
|
Hy
word uiteindelik deur die kragtige see tot in 'n sloep tussen rotse
ingestoot.
|
Die
kragtige see ...
|
|