SINSTRUKTURE
A.
Ontkennende
vorm (Negatief)
Skryf die sinne of beantwoord
die vrae hieronder in die ontkennende
vorm soos aangedui:
1.
|
Was
Barries se pa sowel 'n skilder as 'n beeldhouer terwyl hy in Johannesburg
was?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|
2.
|
Het
Barries se pa al iets van hom laat hoor sedert hy op die plaas woon?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|
3.
|
Is
daar nog iets wat Barries se ma in sy trommel moet pak?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|
4.
|
Het
jy al met 'n toerbus Oos-Kaap toe gereis?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|
5.
|
Barries
moet die polisiesersant op haar titel aanspreek.
|
|
Barries
hoef ...
|
|
|
|
|
6.
|
Barries
en Nico raak nie gou in die bus aan die slaap nie.
|
|
Nóg
...
|
|
|
|
|
7.
|
Hou
hulle êrens langs die pad stil om passasiers af te laai?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|
8.
|
Barries
moet kaptein Mfeka bel as hy op die plaas aankom.
|
|
Barries
hoef ...
|
|
|
|
|
9.
|
Die
vleispasteitjie wat Barries koop smaak nie lekker nie. Die koeldrank smaak
nie lekker nie.
|
|
Nóg
...
|
|
|
|
|
10.
|
Het
jy al ooit iemand in 'n rooi Beach Buggy met 'n Bulls-vlaggie sien ry?
|
|
Nee,
...
|
|
|
|
|