Maandag 30 September 2019
Sondag 29 September 2019
Die driehoekige sirkel Studiegids
Vir enige navrae stuur 'n e-pos aan edupage@vodamail.co.za
ISBN-nommer: 978-1-928435-26-6
Prys: R90 sonder posgeld en verpakking
Vrydag 27 September 2019
Visuele geletterdheid vir Graad 6 - 7
KWEEK 'N SONNEBLOM
Bestudeer die prentjies en die teks en beantwoord dan die vrae wat daaroor gestel is.
[BRON: Huisgenoot, 1 Augustus 2019]
1.
|
Noem twee van die
benodigdhede wat die meisie in die eerste prentjie in haar hand vashou.
|
2.
|
Wat doen sy met
haar wysvinger?
|
3.
|
Wat hou die
meisie in die tweede prentjie in haar regterhand vas?
|
4.
|
Wat doen sy met
haar linkerhand?
|
5.
|
Wat is in die
spuitbottel wat die meisie in die derde prentjie vashou?
|
6.
|
Wat gaan sy
daarmee doen?
|
7.
|
Hoekom is dit
belangrik dat daar 'n son in prentjie 3 is?
|
8.
|
Hoekom, dink jy,
haal die meisie die sonneblomplant uit die plastiekkoppie in prentjie 5?
|
9.
|
Wat doen die
meisie in prentjie 6?
|
10.
|
Wat, dink jy, is
die rede vir die boekie wat op die tafel lê in die laaste prentjie?
|
Donderdag 26 September 2019
Leesbegrip vir Graad 6 – 7
KWEEK 'N SONNEBLOM
Bestudeer die prentjies en die teks en beantwoord dan die
vrae wat daaroor gestel is.
[BRON: Huisgenoot, 1 Augustus 2019]
1.
|
Hoeveel maande
neem dit gewoonlik vir 'n sonneblom om te groei totdat dit blom?
|
(1)
|
|
2.
|
Hoekom dink jy is
die groot blompot opsioneel? Sê kortliks.
|
(2)
|
|
3.
|
Hoekom is 'n
piering nodig as jy sonneblomme wil plant? Sê kortliks.
|
(1)
|
|
4.
|
Hoekom, dink jy,
is dit beter om sonneblompitte in klam grond te plant, eerder as in droë
grond? Kies jou antwoord uit die volgende:
|
||
A
|
As die grond
droog is, sal die gaatjie wat jy maak, toeval.
|
||
B
|
As die grond droog
is, sal die sonneblompit nie opkom nie.
|
||
C
|
As die grond
droog is, sal jy per ongeluk meer as een pit plant.
|
||
D
|
As die grond
droog is, sal die plant nie hoog kan groei nie.
|
(1)
|
|
5.
|
Wat kan jy doen
as jy nie grond aan jou hande wil hê nie?
|
(1)
|
|
6.
|
Hoekom is 'n
vensterbank 'n goeie plek om 'n sonneblom te kweek? Gee een goeie rede.
|
(1)
|
|
7.
|
Watter twee
dinge, behalwe grond, is nodig vir 'n sonneblom om te groei?
|
(2)
|
|
8.
|
Hoe lank neem dit
'n sonneblomplantjie om bo die grond te verskyn?
|
(1)
|
|
9.
|
Haal die woorde
aan wat sê dat jy elke keer die sonneblomplantjie genoeg water moet gee as jy
dit natgooi.
|
(1)
|
|
10.
|
Noem twee dinge
wat jy met jou sonneblom se saad kan doen.
|
(2)
|
Teken in op:
Plasings (Atom)