Woensdag 04 April 2018

Filmstudie 2019

Die nuwe voorgeskrewe filmstudie vir die IEB: Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir 2019 is Ballade vir 'n Enkeling. edupage het reeds die werkboek beskikbaar. Benewens volledige besprekings, is daar 'n magdom skermskote uit die film beskikbaar sodat leerders die kuns van filmontleding kan bemeester.

Kontak ons by edupage@vodamail.co.za indien jy belangstel om hierdie werkboek vir jou leerders aan te koop. Daar is ook 'n volledige Onderwysersgids beskikbaar.





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking