Donderdag 05 April 2018

Afrikaans Huistaal: Voorgeskrewe drama 2019

Die voorgeskrewe drama vir Afrikaans Huistaal 2019 is Die Koggelaar deur Pieter Fourie. Hierdie drama het in 1988 vir die eerste keer by HAUM verskyn.

Die studiegids van hierdie drama sal binnekort beskikbaar wees. Navrae kan gerig word aan edupage@vodamail.co.za.



1 opmerking: