Maandag 10 Februarie 2025

TUIMELTREIN GIDSE

EP 90: Tuimeltrein Leerderboek

Elke hoofstuk In hierdie gids bevat 'n kort opsomming) en bespreking, 'n skematiese storielyn in Engels en twintig kortvrae met lyntjies waarop leerders die vrae kan beantwoord. Die gids bevat ook besprekings en voorbeelde van verskeie elemente van die letterkunde wat betrekking het op Tuimeltrein. Daar is ook 'n reeks hersieningsoefeninge, sowel as twee volledige eksamenvraestelle. Prys: R140 - BTW uitgesluit.

OG 90: Tuimeltrein Onderwysersgids

 

Die onderwysersgids bevat dieselfde inhoud as die leerdergids. Die antwoorde op die verskillende vrae word ook voorsien en enige ander nasienriglyne wat van toepassing mag wees om onderwysers se taak te vergemaklik. Onderwysersgidse is slegs beskikbaar indien leerderboeke vir al die leerders gekoop word.Prys: R180 - BTW uitgesluit.

AG 90: Tuimeltrein Antwoordgids

Die gids bevat al die antwoorde van vrae wat in die leerdergids gestel word. Die antwoordgids is elektronies by Snapplify beskikbaar. Prys: R65 - BTW uitgesluit.

 
 

EP 91: TUIMELTREIN VRAESTELBOEK

'n Eksamengids met 5 volledige Graad 12 eksamenvraestelle en nasienriglyne. Dit is opgestel in ooreenstemming met die finale matriekeksamen van die IEB.Prys: R120 - BTW uitgesluit.


EP 92: TUIMELTREIN ENGLISH STUDY GUIDE

EP 92: TUIMELTREIN ENGLISH STUDY GUIDE

Hierdie gids is soortgelyk aan EP90, maar in Engels en met uitgebreide lyste Afrikaans-Engels woordeskat. Onnodige duplikasie is vermy.Prys: R130 - BTW uitgesluit.


VERSVERKENNING 1 & TUIMELTREIN KOMBINASIEGIDS

EP 93: Versverkenning 1 & Tuimeltrein Kombinasiegids

Volledige aantekeninge van die huidige IEB gedigte en Tuimeltrein is as 'n enkele gids beskikbaar. Prys: R250 - BTW uitgesluit.

OG 93: Versverkenning 1 & Tuimeltrein Kombinasiegids

Volledige aantekeninge van die huidige IEB gedigte en Tuimeltrein met antwoorde is as 'n enkele gids beskikbaar, mits leerderboeke vir al die leerders aangekoop word. Prys: R250 - BTW uitgesluit

AG 93: Versverkenning 1 & Tuimeltrein Kombinasiegids

Die huidige IEB gedigte en Tuimeltrein se antwoorde is as 'n elektroniese gids by Snapplify beskikbaar. Prys: 130 - BTW uitgesluit.

 



 

EP 94: TUIMELTREIN LEERDERBOEK & ENGLISH STUDY GUIDE COMBO

Hierdie gids is 'n kombinasie van EP90 & EP92 wat as 'n enkele gids beskikbaar is.

Prys: R250 - BTW uitgesluit.