Maandag 10 Februarie 2025

TUIMELTREIN GIDSE

EP 90: Tuimeltrein Leerderboek

Elke hoofstuk In hierdie gids bevat 'n kort opsomming) en bespreking, 'n skematiese storielyn in Engels en twintig kortvrae met lyntjies waarop leerders die vrae kan beantwoord. Die gids bevat ook besprekings en voorbeelde van verskeie elemente van die letterkunde wat betrekking het op Tuimeltrein. Daar is ook 'n reeks hersieningsoefeninge, sowel as twee volledige eksamenvraestelle. Prys: R140 - BTW uitgesluit.

OG 90: Tuimeltrein Onderwysersgids

 

Die onderwysersgids bevat dieselfde inhoud as die leerdergids. Die antwoorde op die verskillende vrae word ook voorsien en enige ander nasienriglyne wat van toepassing mag wees om onderwysers se taak te vergemaklik. Onderwysersgidse is slegs beskikbaar indien leerderboeke vir al die leerders gekoop word.Prys: R180 - BTW uitgesluit.

AG 90: Tuimeltrein Antwoordgids

Die gids bevat al die antwoorde van vrae wat in die leerdergids gestel word. Die antwoordgids is elektronies by Snapplify beskikbaar. Prys: R65 - BTW uitgesluit.

 
 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking