Sondag 10 Julie 2022
Woensdag 06 Julie 2022
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 15
HOOFSTUK 15
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 15
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
|
15.1 |
NIYON ANOMHMATA MH MONAN OYIN |
|
|
|
A |
Greg is verbaas dat Xander so 'n boodskap stuur. |
|
|
B |
Dit is dikwels by fonteine en waterfonte gebruik. |
|
|
C |
Dit is 'n Griekse palindroom. |
|
|
D |
Was ook die gesig af, nie net die sondes nie. |
|
15.2 |
Greg, Lisa en Plank by De Warenmarkt |
|
|
|
A |
Hulle ontmoet mekaar vir 'n laat-ontbyt. |
|
|
B |
Volgens Plank is hy en Lisa net-net bymekaar. |
|
|
C |
Greg en Lisa spot Plank oor sy "skandes". |
|
|
D |
Volgens Lisa is Plank 'n goeie danser. |
|
15.3 |
Greg was die sondes af |
|
|
|
A |
Die kuier saam met Plank en Lisa het Greg kalmeer. |
|
|
B |
Hy bel vir Xander om sy sondes aan hom te bely. |
|
|
C |
Hy erken dat hy 'n ryk bedorwe brokkie is. |
|
|
D |
Hy hoop Xander sal bereid wees om hom te help. |
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 14
HOOFSTUK 14
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 14
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
|
14.1 |
Partytjie by die Lawsons |
|
|
|
A |
Dis duidelik dat die Lawsons baie duur en goeie smaak het. |
|
|
B |
Hulle is warm, spontane mense wat Greg laat welkom voel. |
|
|
C |
Die gaste kon nie verhoed dat Greg se pa in die tronk is nie. |
|
|
D |
Greg is na 'n ruk spyt dat hy na die partytjie toe gekom het. |
|
14.2 |
Gesprek met Sebastian Stadler |
|
|
|
A |
Stadler sit op die balkon terwyl sy vrou met die gaste gesels. |
|
|
B |
Hy wil weet hoe Greg by die res van die partytjiegaste inpas. |
|
|
C |
Hy vertel vir Greg van sy grootwordjare op 'n Vrystaatse plaas. |
|
|
D |
Hy vir Greg dat hy nie sy pa te kras moet veroordeel nie. |
|
14.3 |
Terug in die onderwêreld |
|
|
|
A |
Hy het in sy matriekjaar laas Xander se webblad besoek. |
|
|
B |
Hy luister nie na die binnestem wat sê dat hy moet ophou nie. |
|
|
C |
Greg wil ter wille van sy pa nou regmaak wat hy verbrou het. |
|
|
D |
Hy sê in 'n e-pos aan Xander dat hy sy hulp nodig het. |

