HOOFSTUK 14
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 14
Watter een van die
volgende feite is ONWAAR?
14.1 |
Partytjie by die Lawsons |
|
|
A |
Dis duidelik dat die Lawsons baie duur en goeie smaak het. |
|
B |
Hulle is warm, spontane mense wat Greg laat welkom voel. |
|
C |
Die gaste kon nie verhoed dat Greg se pa in die tronk is nie. |
|
D |
Greg is na 'n ruk spyt dat hy na die partytjie toe gekom het. |
14.2 |
Gesprek met Sebastian Stadler |
|
|
A |
Stadler sit op die balkon terwyl sy vrou met die gaste gesels. |
|
B |
Hy wil weet hoe Greg by die res van die partytjiegaste inpas. |
|
C |
Hy vertel vir Greg van sy grootwordjare op 'n Vrystaatse plaas. |
|
D |
Hy vir Greg dat hy nie sy pa te kras moet veroordeel nie. |
14.3 |
Terug in die onderwêreld |
|
|
A |
Hy het in sy matriekjaar laas Xander se webblad besoek. |
|
B |
Hy luister nie na die binnestem wat sê dat hy moet ophou nie. |
|
C |
Greg wil ter wille van sy pa nou regmaak wat hy verbrou het. |
|
D |
Hy sê in 'n e-pos aan Xander dat hy sy hulp nodig het. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking