WOORDESKATOEFENING
Hoeveel Afrikaans kan jy nog onthou na die lekker laaaang
somervakansie?
Kyk hoeveel van die alledaagse woorde tussen hakies jy
suksesvol in Afrikaans kan vertaal sonder die gebruik van 'n woordeboek of elektroniese
hulp:
2020 sal vir die meeste mense 'n jaar van groot (challenges) wees. Dis 'n (leap year) en hopelik sal daar ook (exciting) dinge gebeur. In 2019 het ons (often) die frustrasie van (load shedding) beleef, met nog meer
daarvan (on the way) in die nuwe
jaar. (Experts) voorspel minimum (growth) in ons ekonomie en dis feitlik
seker dat die pryse van (fuel) en kos
drasties sal (increase). Die
standaard van (education) in Suid-Afrika
sal hopelik (improve) en die (pass rate) verder verhoog.
'n (Prosperous)
2020 word jou toegewens. (Good luck)!
1
|
challenges
|
|
2
|
leap
year
|
|
3
|
exciting
|
|
4
|
often
|
|
5
|
load
shedding
|
|
6
|
on
the way
|
|
7
|
experts
|
|
8
|
growth
|
|
9
|
fuel
|
|
10
|
increase
|
|
11
|
education
|
|
12
|
improve
|
|
13
|
pass
rate
|
|
14
|
prosperous
|
|
15
|
Good
luck
|
|
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking