Vrydag 01 Junie 2018

NSS: Onderwêreld deur Fanie Viljoen Afrikaans-Engels Woordelys Hoofstuk 17

AFRIKAANS-ENGELS WOORDELYS

stupid
simpel
feeling
gevoel
whatever
wat ookal
shopping mall
winkelsentrum
check
kyk
try
probeer
bacon
spek
cereal
graankos
weird
eienaardig, vreemd
chat
gesels
face
trotseer
phreaker
telefoonkraker/iemand wat 'n telefoonstelsel manipuleer om gratis oproepe te kan maak
email program
e-posprogram
mails
e-posse
keyboard
sleutelbord
password
wagwoord
somehow
op 'n manier
clone
kloon
laptop
skootrekenaar
firewall
brandmuur
switches inplug
skakelaars inprop
email server
e-posbediener
system administrator
stelseladministrateur
om vir jou eie wickets te keer
om jouself te beskerm
straight
heteroseksueel

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking