Maandag 09 April 2018

Voorgeskrewe gedigte vir die IEB uit Toulopers

Die twaalf voorgeskrewe gedigte vir matrieks vir 2018 - 2019 kom uit die bundel Toulopers, wat deur LAPA uitgegee word. Edupage se werkboek Hou tred met Toulopers bevat volledige besprekings, woordverklarings, reëlverklarings en vrae oor elkeen van hierdie gedigte. Doen navraag by edupage@vodamail.co.za oor hierdie gewilde publikasie.



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking