Vrydag 06 April 2018

Werkboek: Skreeu en ander verhale

Die edupage werkboek Skreeu en ander verhale is beskikbaar vir leerders by die bespreking van die voorgeskrewe kortverhale vir 2018. Hierdie kortverhale is ook weer vir 2019 voorgeskryf.

Kontak ons by edupage@vodamail.co.za vir verdere inligting. Onthou asseblief dat geen individuele kopieë verkoop word nie.




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking