TOM – 'n Stem uit die verlede
1. |
Waar het Greg vir Tom leer ken? |
2. |
Wat was Tom se rol in die ontmaskering van Greg se pa? |
3. |
Wanneer was die laaste keer dat Greg vir Tom en Xander gesien het voor Greg se herontmoeting met Tom in Stellenbosch? |
4. |
Hoekom het Tom Greg in Stellenbosch kom opsoek? |
5. |
Waar ontmoet Greg en Tom mekaar om oor Xander te praat? |
6. |
Greg wil vir Xander omkoop om hom te help. Hoe reageer Tom op hierdie aanbod? |
7. |
Volgens Tom het Xander baie geld. Waarmee het Xander blykbaar baie geld gemaak? |
8. |
Tom sê vir Greg: "Jy moet eendag 'n bietjie gaan luister watse twak jy kwytraak." Watter "twak" het Greg kwytgeraak wat Tom hierdie woorde laat sê? |
9. |
Greg neem 'n video van Tom se lyk in die rivier. Watter wrede ding het die moordenaars gedoen nadat Tom vermoor is, en wat is die moontlike rede hiervoor? |
10. |
Wie vertel vir Greg hiervan? |
11. |
Waaraan het Greg die lyk as dié van Tom herken? |
12. |
Vir wie stuur Greg die video, en hoekom? |