Dinsdag 06 September 2022
Donker web Meerkeusige Vrae
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 25
HOOFSTUK 25
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 25
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
|
25.1 |
Chloe, die weird kunstenaar |
|
|
|
A |
Sy is 'n kunsstudent by die universiteit. |
|
|
B |
Haar woonstel is baie netjies en elke ding het 'n plek. |
|
|
C |
Haar eie skilderye hang teen een muur van haar woonstel. |
|
|
D |
Dit was baie pynlik toe sy 'n naeltjiering laat insit het. |
|
25.2 |
Amazing, asof ek dit self gedoen het |
|
|
|
A |
Chloe gebruik Photoshop-gereedskap om die foto te manipuleer. |
|
|
B |
Greg en Chloe is albei baie tevrede met die eindresultaat. |
|
|
C |
Daar is bloed en 'n lekker snymerk in die gemanipuleerde foto. |
|
|
D |
Sy wis haar persoonlike inligting uit voordat sy die foto vir Greg stuur. |
|
25.3 |
Nie weer dit nie! |
|
|
|
A |
Greg dink daar is weer by sy woonstel ingebreek. |
|
|
B |
Hy onthou nou dat hy vergeet het om sy deur te sluit. |
|
|
C |
Hy haal die slagtersmes uit die kombuislaai. |
|
|
D |
Hy sien bloed wanneer die badkamerdeur oopgaan. |
Donker web Meerkeusige Vrae Hfs 24
HOOFSTUK 24
Donker web Meerkeusige Vrae Hoofstuk 24
Watter een van die volgende feite is ONWAAR?
|
24.1 |
Kleiner as 'n ryskorrel |
|
|
|
A |
Greg kry meer inligting oor die pakkie se inhoud op 'n webblad. |
|
|
B |
In die boks is daar goed waarmee 'n mens wonde ontsmet. |
|
|
C |
Daar is 'n piepklein elektroniese skyfie in die pakkie. |
|
|
D |
Die elektroniese skyfie word in 'n mens se skouer ingeplant. |
|
24.2 |
Ek laat my nie biohack nie. |
|
|
|
A |
Grinders is mense wat hul toerusting eers op hulleself uittoets. |
|
|
B |
Xander sê Greg moet die transponder self in sy hand inplant. |
|
|
C |
Met 'n transponder in jou hand het jy nie sleutels nodig nie. |
|
|
D |
Xander wil bewys hê dat die transponder in Greg se hand is. |
|
24.3 |
Die nuwe revolusie – Ons gaan masjiene word |
|
|
|
A |
Almal gaan een of ander tyd transponders in hul liggame hê. |
|
|
B |
Transponders is nog maar net die begin van die nuwe revolusie |
|
|
C |
Mense gaan een of ander tyd in masjiene verander. |
|
|
D |
As Greg nie 'n transponder wil gebruik nie, sal Xander hom steeds help. |

