KWEEK 'N SONNEBLOM
Bestudeer die prentjies en die teks en beantwoord dan die vrae wat daaroor gestel is.
[BRON: Huisgenoot, 1 Augustus 2019]
1.
|
Noem twee van die
benodigdhede wat die meisie in die eerste prentjie in haar hand vashou.
|
2.
|
Wat doen sy met
haar wysvinger?
|
3.
|
Wat hou die
meisie in die tweede prentjie in haar regterhand vas?
|
4.
|
Wat doen sy met
haar linkerhand?
|
5.
|
Wat is in die
spuitbottel wat die meisie in die derde prentjie vashou?
|
6.
|
Wat gaan sy
daarmee doen?
|
7.
|
Hoekom is dit
belangrik dat daar 'n son in prentjie 3 is?
|
8.
|
Hoekom, dink jy,
haal die meisie die sonneblomplant uit die plastiekkoppie in prentjie 5?
|
9.
|
Wat doen die
meisie in prentjie 6?
|
10.
|
Wat, dink jy, is
die rede vir die boekie wat op die tafel lê in die laaste prentjie?
|