DIE DANS VAN DIE REËN – Eugène Marais
WOORDVERKLARINGS
die dans van die reën (personifikasie) – die bewoners sien ʼn reënbui ("Ons Suster") naderkomvioolspeler – iemand soos Jan Konterdans, ʼn Boesman, wat ʼn eenvoudige snaarinstrument speel
Jan Konterdans – 'n Boesmanvioolspeler uit die Groot Woestyn
Die Groot Woestyn – die Kalahariwoestyn
ons Suster – die reënbui
loer sy skelm – net ʼn punt van die reënwolk steek uit
oge (oë) is skaam – nog nie weerlig nie
lag saggies – sagte dreuning van onweer
wink met een hand – weerlig aan een kant
die dans – die koms (vreugde) van die reën
werf – die hele plek om te dans, die hele woestyn
bruilof – ʼn viering, vreugdevolle gebeurtenis
grootwild– groot wildsoorte
bulttop – heuweltop
fyn spore – tekens van reëndruppels in die sand
kleinvolk – kleiner diertjies wat onder die grond lewe
sy trap af van die hoogte – die reën begin val
sy sprei die vaal karos – die reënbui sprei na alle kante toe uit
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking