DIE DANS VAN DIE REËN – Eugène Marais
WATTER DIERE WORD IN DIE KALAHARI-WOESTYN AANGETREF?
Roofdiere (leeus, jagluiperds, luiperds, bruinhiënas, swartrugjakkalse, Kaapse jakkalse), wildsbokke (springbokke, gemsbokke, blouwildebeeste, elande, rooibokke, koedoes, steenbokke), ander soogdiere (kameelperde, grondeekhorings, meerkatte, vlakvarke, bakoorvosse) en ander diere: voëlspesies, reptiele soos die pofadder en Kaapse kobra, miskruiers, termiete, skerpioene, sprinkane en krieke, miere, akkedisse, likkewane, geitjies en skilpaaie.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking