WOORDVERKLARINGS
Reël 1: ons twee
– hart en hoof
Reël 1: skei – uitmekaargaan
Reël 2: afskeid – groet
Reël 2: onvoorbereid – nie gereed nie
Reël 3: weg – pad
Reël 3: lieflik – aangenaam, opwindend
Reël 3: gelei't – die inisiatief geneem het
Reël 5: klowe, afgrond en moeras – moeilike en gevaarlik terrein
Reël 6: voortvarend – impulsief
Reël 6: lafaard – sonder moed
Reël 8: las – hindernis
Reël 9: gas en gasheer – vervul ʼn tweeledige funksie
Reël 9: fees – geselligheid
Reël 10: nar – hanswors
Reël 11: dwase raad – geklike advies
Reël 11: verwar – deurmekaar maak
Reël 13: kermis – fees – partytjie
Reël 14: begryp – verstaan
Reël 14: ons – hart (emosie, gevoelens), hoof (logika, rede)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking