EDMS BPK – DJ Opperman
WOORDVERKLARINGS
melkhout – ʼn soort boom met ʼn melkerige stam
Dirk – die digter se naam
janfiskaal – soort voël
melkhoutboom, kruin, rots – bakens in sý gebied
luidkeels – hard
bakkapel – soort slang
verby die kruin, verby die rots – gaan verder as die bakens van die voël
ouderwetse – outydse
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking