VRAAG 1
1.1 |
verlaat Greg Johannesburg vir Stellenbosch? |
1.2 |
besoek Greg sy pa die eerste keer in die tronk? |
1.3 |
ontmoet Greg vir Sebastian Stadler die eerste keer? |
1.4 |
word Tom se liggaam in die Eersterivier gevind? |
1.5 |
vind Greg 'n bebloede Plank met die transpondeerder in sy hand? |
1.6 |
moet Greg tussen Xander en Plank kies? |
1.7 |
praat Tom met die Baker in Florence sonder om hom te herken? |
1.8 |
lees ons dat Dok Pienaar vermoor is? |
1.9 |
skiet Xander die Baker dood? |
1.10 |
verskyn 'n foutiewe berig oor Greg se dood in die koerante? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking