Vrydag 29 Desember 2023

IEB GEDIGTE – TOETS JOU KENNIS ANTWOORDE

VRAAG 4

4.1

Sodat niemand dit kan afwas nie

4.2

Sy het waarskynlik nie enige vriende nie.

4.3

Blykbaar het duisende mense briewe vir die man op die maan geskryf.

4.4

Hy kan maklik sy balans verloor en afval./  Die wind kan hom afwaai as hy nie versigtig is nie.

4.5

Om 'n sterk boodskap aan tieners oor te dra.

4.6

Alles wat sy in die lewe nodig het, kan sy op die internet vind.

4.7

Sy is waarskynlik bang vir die donker.

4.8

Hy is gefrustreerd met sy voorkoms.

4.9

Haar ma het haar verwerp./ Haar ma wou haar nog nooit gehad het nie.

4.10

Hy/Sy is baie eensaam en alleen./  Hy/Sy het niemand om Sondagaande mee te deel nie.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking