VRAAG 2
|
2.1 |
wil by Plank uitvind waar Greg in Stellenbosch woon? |
|
2.2 |
hoop dat sy weer 'n verhouding met Greg kan hê? |
|
2.3 |
se pa is wreedaardig teruggestel? |
|
2.4 |
is aan 'n kombers in sy tronksel opgehang? |
|
2.5 |
het van kleinsaf diere op die plaas vergiftig? |
|
2.6 |
woon in 'n spoghuis in Clifton? |
|
2.7 |
verskaf Ritalin aan Greg? |
|
2.8 |
woon nou saam met Greg se ma? |
|
2.9 |
was voorheen 'n polisieman? |
|
2.10 |
studeer kuns aan die Universiteit van Stellenbosch? |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking