VRAAG 4
4.1 |
Hy het gedreig om die polisie van Procect Nursery Rhyme se aktiwiteite te vertel. |
4.2 |
Hy is in die tronk aangeval en ernstig beseer toe hy teruggeveg het. |
4.3 |
Die transpondeerder is in Plank se hand ingeplant, nie in Greg s'n nie. |
4.4 |
Hy het 'n groter uitdaging gesoek / Hy wou dinge op groter skaal doen. |
4.5 |
Xander kom hulle haal; hulle gaan by Xander en Ayla bly. |
4.6 |
Hulle werk albei vir Doctors Without Borders en is selde tuis. |
4.7 |
Hy het so pas die Baker uit wraak met die pistool doodgeskiet. |
4.8 |
Daar is 'n nuwe man in haar lewe; sy woon nou saam met André Symington. |
4.9 |
Sodat hy sy broer John altyd sal onthou. |
4.10 |
Dit moet lyk asof Greg die transpondeerder in sy hand laat inplant het. |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking