VRAAG 1
1.1 |
het 'n karakter groot bewondering vir Ingrid Jonker? |
1.2 |
is die hoofkarakter se ouma baie krities oor haar keuses? |
1.3 |
ondergaan 'n karakter 'n aborsie? |
1.4 |
boelie twee karakters 'n mede-klasmaat? |
1.5 |
word 'n karakter deur haar eie broer verraai? |
1.6 |
lei 'n sosiale media-verhouding tot 'n tragedie? |
1.7 |
gaan daar 'n skool-reünie plaasvind? |
1.8 |
is 'n broer en suster albei verlief op die rugbykaptein? |
1.9 |
gebruik die hoofkarakter 'n skuilnaam op sosiale media? |
1.10 |
het 'n meisie se ma in 'n motorongeluk gesterf? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking