VRAAG 3
|
3.1 |
Hy los dit op 'n veilige plek waar dit steeds 'n video na Xander toe kan stroom. |
|
3.2 |
by 'n stalletjiesmous langs 'n straatjie in Venesië |
|
3.3 |
in die Koninklike Tuine |
|
3.4 |
in 'n B&B-fasiliteit |
|
3.5 |
agter die stalle |
|
3.6 |
Hy het dit bestel toe hulle in Istanboel was. Dis by hul hotel in Florence afgelewer. |
|
3.7 |
in die Basilica Cistern |
|
3.8 |
in 'n groot vertrek vol geografiese kaarte |
|
3.9 |
op die Baker se boot op die Canale Grande in Venesië |
|
3.10 |
onder die vloer van die NG Moederkerk in Drostdystraat, Stellenbosch |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking