VRAAG 2
2.1 |
verdrink haarself in die see na 'n vernederende ervaring? |
2.2 |
maak suggestiewe heupbewegings voor die meisies in sy klas? |
2.3 |
het 'n dagboek waarin sy haar geheime opteken? |
2.4 |
se pa het 'n seiljag waarmee hulle dikwels uitvaar? |
2.5 |
neem wraak omdat hy nie die prys vir Afrikaans gewen het nie? |
2.6 |
is die slagoffer van huishoudelike geweld? |
2.7 |
het 'n tatoeërmerk waarvan haar pa nie weet nie? |
2.8 |
gaan vir 'n vakansie saam met sy ouers Mauritius toe? |
2.9 |
skinder agter sy suster se rug oor haar by ander seuns? |
2.10 |
ontbloot haar borste en neem 'n selfie daarvan? |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking