DONKER WEB: VALKYRIE – die Baker se Lady Macbeth en sielsgenoot
ANTWOORDE
1 |
Greg het 'n half-gebrande boek ontvang en die naam "Valkyrie" het op die laaste bladsy verskyn. |
2 |
Sy het voorgestel dat hulle hom met 'n rubberbinneband versmoor. |
3 |
Hy het groot geskrik en vir Greg gesê om nie betrokke te raak nie. |
4 |
Dok Pienaar en Chris Owen |
5 |
Project Nursery Rhyme |
6 |
Sy het 'n dodelike hemorargiese virus in griepinspuitings versteek. |
7 |
Tydens sy pa se verhoor Tydens 'n repetisie vir Vensters |
8 |
Rian Trollip se begrafnis |
9 |
Hy is aan 'n kombers in sy tronksel opgehang. |
10 |
Chris Owen (Greg se pa) en Dok Pienaar |
11 |
Toe Greg na die Dawid-beeld gaan kyk het. |
12 |
Op die terras voor haar en die Baker se woonplek |
13 |
In die Koninklike Tuine |
14 |
swart |
15 |
Om iemand te behandel wat chemies vergiftig is. |
16 |
Greg is vergiftig toe 'n stalletjie-eienaar 'n nuwe pet op sy kop geplaas het. |
17 |
Lady Macbeth |
18 |
Sy gee 'n harde gil. |
19 |
Sy en haar trawante jaag met 'n snelboot op Greg-hulle af en begin skiet. Plank word noodlottig gewond. |
20 |
A empaties |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking