DONKER WEB: VALKYRIE – die Baker se Lady Macbeth en sielsgenoot
1 |
Waar het Greg die eerste keer die naam "Valkyrie" teëgekom? Sê kortliks. |
|
2 |
Watter rol het Valkyrie in die dood van regter Gericke gespeel? |
|
3 |
Hoe het Greg se pa in die tronk reageer toe Greg Valkyrie se naam noem? |
|
4 |
Aan watter "twee dromers' het Valkyrie Sebastian Stadler voorgestel? |
|
5 |
Aan watter projek het al vier gewerk? |
|
6 |
Wat het Valkyrie tydens hierdie projek gedoen? |
|
7 |
Noem twee kere in Suid-Afrika waartydens Greg vir Valkyrie gesien het, maar nie geweet het wie sy was nie. |
|
8 |
Greg het ook 'n foto van Valkyrie by 'n begrafnis gesien. By wie se begrafnis was dit? |
|
9 |
Hoe het dié persoon gesterf? |
|
10 |
Wie het op dieselfde foto as Valkyrie verskyn? |
|
11 |
By watter geleentheid in Florence het Greg Valkyrie gehoor, maar haar nie gesien nie? |
|
12 |
Waar in Florence sien Greg Valkyrie in lewende lywe? |
|
13 |
Waar in Venesië sien hy haar in lewende lywe? |
|
14 |
Watter kenmerkende kleur verkies sowel die Baker as Valkyrie skynbaar? |
|
15 |
Valkyrie het Atropine in haar roksak. Waarvoor is Atropine bedoel? |
|
16 |
Sê kortliks hoekom Greg Atropine nodig het. |
|
17 |
Met watter Shakespeare-karakter vergelyk die Baker Valkyrie wanneer hy van haar praat? |
|
18 |
Hoe reageer Valkyrie wanneer Xander die Baker skiet? |
|
19 |
Sê kortliks wat sy doen om wraak te neem. |
|
20 |
Watter van die volgende is nie een van Valkyrie se eienskappe nie? |
|
|
A |
empaties |
|
B |
wreed |
|
C |
wraaksugtig |
|
D |
intelligent |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking