Voltooi die onderstaande sinne soos aangedui.
1 |
Xander het die Baker doodgeskiet. Sy wraakgevoelens is uitgewoed. Noudat ..., ... |
2 |
2 |
Hy wil die liggaam op die grond skop, maar Ayla trek hom weg. Wanneer ..., ... |
2 |
3 |
Greg sien dat Valkyrie weg is en vra vir Plank of hy weet waar sy is. Greg sien dat Valkyrie nie meer ... en vra vir Plank: "...?" |
2 |
4 |
Almal verlaat die toneel in die Baker se boot. Almal besluit om ... |
1 |
5 |
Dirk is aan die stuur en hulle vaar later in die Canale Grande af. Dirk is aan die stuur en later ... |
1 |
6 |
Greg en Plank maak grappies en herleef weer hul skooldae en die lewe in Stellenbosch. Greg en Plank maak grappies en herleef sowel ... |
1 |
7 |
Xander gooi die pistool in die water en was sy hande verwoed in die kanaal. Eers ... en dan ... |
2 |
8 |
'n Spoedboot pyl skielik op Greg-hulle af en tref hul boot teen volle vaart. 'n Spoedboot wat ..., ... |
1 |
9 |
Mense vuur skote af en hulle tref Plank noodlottig. Sy liggaam verdwyn onder die water. Skote ... en Plank ... Greg sien hoe ... |
3 |
10 |
Greg sien later hoe Plank se liggaam deur duikers uit die water gehaal word. Greg sien later hoe duikers ... |
1 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking