VRAAG |
ANTWOORD |
PUNT |
Sinstrukture |
||
1 |
... het Sebastian diere op die plaas vergiftig. ü |
1 |
2 |
... is voortdurend deur sy pa fisiek en emosioneel mishandel. ü |
1 |
3 |
... Sebastian as Rian het in virologie gespesialiseer. ü |
1 |
4 |
... hoe het jy by die onderwêreld betrokke geraak? ü |
1 |
5 |
... met Rian se vrou af te reken oor die gebrande boek. ü |
1 |
6 |
"...Een van julle is vergiftig en sal binnekort sterf." ü |
1 |
7 |
... het die Baker aan Chris Owen en Dok Pienaar voorgestel. ü |
1 |
8 |
... Sebastian se broer polisie toe wou gaan, ü het hy hom in die tronk laat vermoor. ü |
2 |
9 |
... regter Gericke met 'n rubberbinneband dood te maak. ü |
1 |
10 |
... die Baker-hulle Greg se pa vermoor het, ü het hulle sy lyk in die see gestort. ü |
2 |
Woordstrukture |
||
1 |
bloedrooi, ü aankom, ü masker, ü herken ü |
4 |
2 |
voor te stel, ü verdwyn ü |
2 |
3 |
bejaarde, ü oor, ü wrede ü |
3 |
4 |
teenwoordig, ü gedurende, ü teregstelling ü |
3 |
5 |
tronk, ü kombers ü |
2 |
6 |
as gevolg van, ü uitgestal ü |
2 |
7 |
versmoor ü |
1 |
8 |
lyk, ü gesink, ü gewigte ü |
3 |
9 |
sambreel, ü hard, ü skuiling, ü teen ü |
4 |
10 |
blitsvinnig, ü skote, ü verder ü |
3 |
Kommunikasie |
||
1 |
"Ouens, ek voel sleg hieroor en is so jammer. ü As ek geweier het, sal hulle my doodmaak." ü |
2 |
2 |
Jy is nie ernstig nie! ü Al my data is geënkripteer en jy kan nie daarby uitkom nie." ü |
2 |
3 |
"Hou op, hou asseblief net op! ü Kan jy nie sien hoe jy die arme Xander ontstel nie?" ü |
2 |
4 |
"Eina, die pyn is ondraaglik! ü Valkyrie, spuit my asseblief met die Atropine in, ek smeek jou." ü |
2 |
5 |
"Nee Xander, moenie! Pasop Sebastian, hy gaan jou skiet. ü Jou vark, hoe kon jy dit doen?" ü |
2 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking