Maandag 10 Julie 2023

DONKER WEB-GEBASEERDE TAALVRAE – TAAK 6 – Sebastian Stadler, die ontwykende Baker – Kommunikasie

Voer die opdragte uit soos deur die donker-gedrukte woorde aangedui. Jy kan een of twee sinne gebruik en jou antwoorde moet 1520 woorde lank wees.

 

1

Plank vra vir Greg-hulle verskoning dat hy hulle in 'n lokval gelei het. Hy voel baie sleg daaroor, maar hy het geen ander keuse gehad nie. Wat sê hy vir Greg-hulle?

2

2

Die Baker is verbaas as Xander vertel dat hy Ransomware gebruik het om sy stelsel te hack. Hy glo egter dat hy steeds in beheer is en daag Xander uit. Wat sê hy vir Xander?

 

2

3

Greg is geskok as die Baker van regter Gericke se dood vertel. Hy smeek hom om op te hou en Xander se gevoelens te respekteer.

2

4

Greg gil van die pyn en smeek Valkryie om hom met Atropine in te spuit om verligting te bring. Wat sê hy?

2

5

Valkyrie besef wat Xander gaan doen as hy die pistool uitpluk. Sy is ontsteld en probeer Sebastian waarsku, maar dis te laat ... Wat roep sy uit?

2


 

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking