Maandag 10 Julie 2023

DONKER WEB-GEBASEERDE TAALVRAE – TAAK 5 – Die net span al hoe nouer om die Baker – Antwoorde


 

VRAAG

ANTWOORD

PUNT

Sinstrukture

1

... hulle na die Baker sal/moet (gaan) soek. ü

1

2

... ek hou nie van die idee dat jy saamgaan nie." ü

1

3

... hy (vir) Xander en Ayla vertrou. ü

1

4

... die kombuis vir 'n strydkamer te gebruik. ü

1

5

... word teen die mure opgehang. ü

1

6

... gesigherkenning sal help ü ... hulle die Baker kan vastrek. ü

2

7

... hulle hul planne agtermekaar gekry het, ü koop hulle selfone met goeie kameras. ü

2

8

... hul woonplek oefen hulle ... ü

1

9

... in die studio te bly ... ü die ander na die Baker in Venesië se strate gaan soek. ü

2

10

... sy selfoon (deur iemand) gesteel. ü

1

Woordstrukture

1

stede, ü gebou ü

2

2

grootste, ü goeie ü

2

3

besoek, ü inligting ü

2

4

vertrou, ü fluister ü

2

5

beplan, ü met behulp van, ü tussen, ü identifiseer ü

4

6

eerstens, ü foto's, ü tweedens ü

3

7

dingetjie, ü dalk/moonlik/straks, ü besonderhede ü

3

8

blitsvinnig, ü verwyder ü

2

9

moeilik, ü stampvol, ü toeriste ü

3

10

kronkelende, ü stegies, ü stadig/moeisaam ü

3

Kommunikasie

1

"Jippie, ek kan nie wag om soontoe te gaan nie! ü Baie dankie vir hierdie groot geleentheid." ü

2

2

"Onthou net: dis nie 'n vakansie nie! ü Hou jou oë en ore oop vir enige tekens van gevaar." ü

2

3

"Ag nee, ek soek jou nie hier nie, ou man! ü Is jy seker jy is nie die Baker nie?" ü

2

4

"Hoera, ons het hom! ü Baie geluk met jou uitstekende werk om hom vas te trek, Xander." ü

2

5

Plank my maat, dis wonderlik om jou te sien! ü Is jy oukei, want dit lyk of jy baie pyn verduur? ü

2

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking