VRAAG |
ANTWOORD |
PUNT |
Sinstrukture |
||
1 |
... Plank is daar mense wat hulle soek ü ... besluit Xander dat hulle moet vlug. ü |
1 1 |
2 |
... word deur hom vernietig ü ... almal hul goed haastig pak. ü |
1 1 |
3 |
... deur die terrasdeur te ontsnap ü ... probeer mans in uniform die voordeur oopbreek. ü |
1 1 |
4 |
... klim hulle met 'n leertjie af ü ... spring hulle tot op kussings op die sypaadjie. ü |
1 1 |
5 |
... "Plank (jy) mag nie saamgaan nie/Plank (jy) gaan nie saam nie ü ... hy/jy al te veel probleme veroorsaak het." ü |
1 1 |
6 |
... tussen Plank en Xander te moet kies, is nie vir Greg maklik nie. ü |
1 |
7 |
... die twee vriende mekaar omhels het, spring Greg in die taxi wat wag. ü |
1 |
8 |
... "Ek glo nie dit was Turkye se polisie wat ons kom soek het nie." ü |
1 |
9 |
... lughawe toe is almal baie stil. ü |
1 |
10 |
... ek het nog nooit 'n goeie vriend verraai nie ü ... 'n mens kan dan nie meer vriende wees nie. ü |
1 1 |
Woordstrukture |
||
1 |
vlug, ü lewens, ü gevaar ü |
3 |
2 |
vernietig, ü blitsvinnig ü |
2 |
3 |
gewapende, ü oop te breek ü |
2 |
4 |
op ü |
1 |
5 |
weier ü |
1 |
6 |
moeilik, ü keuse ü |
2 |
7 |
drukkie, ü wagtende ü |
2 |
8 |
Turkse ü |
1 |
9 |
per, ü doodstil/tjoepstil ü |
2 |
10 |
beste, ü steeds ü |
2 |
Kommunikasie |
||
1 |
"Genugtig Plank, hoe kon jy dit doen? ü Gaan pak dadelik julle goed sodat ons kan vlug!" ü |
1 1 |
2 |
"Ons weet julle is daarbinne! Maak onmiddellik die deur oop ü voordat ons dit oopbreek!" ü |
1 1 |
3 |
"Moenie bekommerd wees nie. ü Ontmoet my oor vyf minute in die solderkamer met jul bagasie." ü |
1 1 |
4 |
"Ek is te bang om te spring. ü Die sypaadjie is baie ver en ek ly aan hoogtevrees." ü |
1 1 |
5 |
"Tot siens, my ou maat. ü Ek is so jammer, maar ons sien mekaar binnekort weer." ü |
1 1 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking