Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies soos aangedui.
1 |
Greg moet (vinnig – intensiewe vorm) _____ gereed maak om oor drie (dag – meervoud) _____ Istanboel toe te vertrek. |
2 |
2 |
Plank sal hom (accompany – gee die Afrikaans) _____, want die transponder is in sy hand ingeplant. |
1 |
3 |
Greg-hulle vertrek en (elf uur, elfuur, elf-uur – kies die regte opsie) _____ later (vertrek – gee antoniem) _____ hulle in Istanboel. |
2 |
4 |
Xander reël 'n (ontmoet – gee 'n afgeleide naamwoord) _____ met Greg in die Basilica Cistern. |
1 |
5 |
Hy is (baie kwaad – intensiewe vorm) _____ as hy besef dat die transponder nie in Greg se hand is nie en dat Greg vir hom (gejok – sinoniem) _____ het. |
2 |
6 |
Hy draai sy rug op Greg en (leaves – gee die Afrikaans) _____ die Basilica Cistern haastig. |
1 |
7 |
Ayla oortuig Xander om Greg 'n (twee – gee 'n afgeleide rangtelwoord) _____ kans te gee en hulp aan hom te (leun, verleuen, verleen) _____. |
2 |
8 |
Terwyl Greg en Plank in Istanboel is, word Xander en Ayla se woonstel hul nuwe (tuis – afgeleide naamwoord) _____. |
1 |
9 |
Greg en Xander (trou, vertrou, getrou – kies die regte woord) _____ mekaar nie – hulle het nou (vriende – gee 'n antoniem) _____ geword. |
2 |
10 |
Hulle besef egter dat (saam + werk – gee 'n saamgestelde naamwoord) _____ nodig is as hulle die Baker wil opspoor. |
1 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking