Voer die opdragte uit soos deur die donker-gedrukte woorde aangedui. Jy kan een of twee sinne gebruik en jou antwoorde moet 15–20 woorde lank wees.
1 |
Greg en Xander ontmoet mekaar in die Basilica Cistern in Istanboel. Xander ontdek dat die transponder nie in Greg se hand is nie. Hy is baie kwaad en beledig Greg. Hy weier om hom verder te help. Wat sê hy alles vir Greg? |
2 |
2 |
Greg vra verskoning dat hy vir Xander gejok het. Hy is desperaat en bied aan om Xander te betaal as hy hom sal help. Wat sê hy vir Xander? |
2 |
3 |
Xander wys vir Greg en Plank sy blyplek in die Balat-distrik. Plank is baie beïndruk en wil weet hoe Xander so 'n plek kan bekostig. Wat sê Plank vir Xander? |
2 |
4 |
Xander bied vir Greg-hulle tuisgemaakte limonade aan. Greg vertrou Xander egter nie en wys dit op 'n beleefde manier van die hand. Wat sê hy, en watter rede gee hy daarvoor? |
2 |
5 |
Greg is geskok as Xander sê dat hulle op die donker web na die Baker moet soek. Hy weet nie hoe die donker web werk nie en is bang om dit te gebruik. Wat sê hy vir Xander? |
2 |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking