Dinsdag 11 Julie 2023

DONKER WEB-GEBASEERDE TAALVRAE – TAAK 2 – Greg en Plank kom in Istanboel aan – Antwoorde

 

VRAAG

ANTWOORD

PUNT

Sinstrukture

1

... gereed te maak om Istanboel toe te vertrek nie. ü

1

2

... van sy skootrekenaar en selfoon ontslae geraak het. ü

1

3

... die transponder in Plank se hand ingeplant is, ü moet hy saamgaan. ü

1

1

4

..."Ontmoet my (asseblief) in die Basilica Cistern."/

"Jy moet my (asseblief) in die Basilica Cistern ontmoet." ü

1

5

... sal hy baie kwaad wees as hy besef dat die transponder nie in Greg se hand is nie. ü

1

6

... om hom verder te help. ü

1

7

... hy (vir) Greg 'n tweede kans moet gee. ü

1

8

... hulle tuisgaan. ü

1

9

... beledig hulle mekaar se pa's. ü

1

10

... "Ons sal moet saamwerk ü

... die Baker op te spoor." ü

1

1

Woordstrukture

1

blitsvinnig, ü dae ü

2

2

vergesel ü

1

3

elf uur, ü arriver ü

2

4

ontmoeting ü

1

5

smoorkwaad, gelieg ü

2

6

verlaat ü

1

7

tweede, ü verleen ü

2

8

tuiste ü

1

9

vertrou, ü vyande ü

2

10

samewerking ü

1

Kommunikasie

1

"Greg, hoe durf jy vir my gelieg het! ü Jy is nes jou pa en ek sal jou nie help nie." ü

1

1

2

"Ek is so jammer Xander. ü Help my asseblief, en laat my toe om vir jou dienste te betaal." ü

1

1

3

"Sjoe Xander, dis 'n fantastiese plek! ü Waar kry jy die geld om so te kan lewe?" ü

1

1

4

"Dankie Xander, maar nee dankie. ü Ek het te veel koffie tydens ontbyt gedrink." ü

1

1

5

"Sjoe, die donker web! ü Ek weet nie hoe dit werk nie, maar ek is baie skrikkerig daarvoor." ü      

1

1

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking