Dinsdag 11 Julie 2023

DONKER WEB-GEBASEERDE TAALVRAE – TAAK 1 – Greg verruil Johannesburg vir Stellenbosch – Kommunikasie

 

Voer die opdragte uit soos deur die donker-gedrukte woorde aangedui. Jy kan een of twee sinne gebruik en jou antwoorde moet 15–20 woorde lank wees.

 

1

Greg groet sy ma voordat hy Stellenbosch toe vertrek. Sy is baie hartseer en gaan hom baie mis. Greg probeer haar troos en maak mooi beloftes aan haar. Wat sê hy vir sy ma?

2

2

Greg arriveer in Stellenbosch en Plank wag hom by sy woonstel in hom hom te verwelkom. Plank komplimenteer Greg met sy woonplek en wonder hoe Greg dit kan bekostig om in so 'n plek te bly. Wat sê Plank vir Greg?

2

3

Chloe nooi Greg vir koffie, maar hy wys die uitnodiging beleefd van die hand en gee 'n rede hiervoor. Wat sê hulle vir mekaar?

2

4

Greg het nie tydens Vensters saam met die ander eerstejaars op die verhoog verskyn nie. Hy vra vir Chloe verskoning en verduidelik hoekom hy beslkuit het om nie deel te neem nie. Wat sê hy vir haar?

2

5

Greg is geskok as hy in sy woonstel kom en sien dat Plank die transponder in sy hand ingeplant het. Hy raas met Plank oor sy onverantwoordelikheid en dreig hom. Wat sê hy vir Plank?

2

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking